Thursday, February 10, 2011

Die Verjaardagboekie en haar Geheime...

Op 5 Desember 2010 tel ek mos toe die ou boekie op - tussen 'n hoop ou boeke. Met die deurblaai slag, klim my hart klaar by my keel uit. Dis my 'scoop' van die jaar...! Met meer as 200 inskrywings in haar binneste ontbloot sy vir my veral die doen en late van 'n vroeĆ«r baie bekende familie hier in die Paarl maar ook die een en ander oor ander baie bekende families - van onder in die Kaap tot bo in die Noorde!

Ek sal maar soos wat ek die geheime ontrafel, die nodige opdaterings hier doen. Uiteindelik sal dit verskyn as 'n volledige publikasie in 'n harde formaat.

No comments:

Post a Comment